Wat het geword van Knysna se geliefde olifante?

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Olifante het mense leer vermy en is selde te sien ná hulle dieper in die bos inbeweeg het. Foto: Facebook/South African National Parks
Olifante het mense leer vermy en is selde te sien ná hulle dieper in die bos inbeweeg het. Foto: Facebook/South African National Parks

Só maan die houtkapper Saul Barnard in wyle Dalene Matthee se bekroonde boek Kringe in ’n bos. Vir een bul had die houtkappers groot ontsag: Oupoot.

“Geen houtkapper het sonder respek van hom gepraat of sy spoor gekry en nie onmiddellik gekyk watter kant die wind waai nie.” 

Maar teen die tyd dat Matthee se boek oor die Knysna-bos op die literêre toneel ontplof het, was die olifante reeds gedoem. Vir duisende jare het Khoisan-jagters weinig impak op kuddes gemaak, maar die koms van Europese jagters met gewere het alles verander.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar (0)

En toe is dit liefde: Ons het op TikTok ontmoet – en is drie jaar later gelukkig getroud

En toe is dit liefde: Ons het op TikTok ontmoet – en is drie jaar later gelukkig getroud

En toe is dit liefde: Ons het ontmoet toe ons albei speurders in die polisie was

En toe is dit liefde: Ons het ontmoet toe ons albei speurders in die polisie was
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...